Barbara Babcock

Barbara Babcock
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 27 Februarie 1937 (1937-02-27)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara Babcock (gebore 27 Februarie 1937) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Far and Away (1992) en Space Cowboys (2000), en in die televisiereekse Hill Street Blues (1981) en Dr. Quinn, Medicine Woman (1993).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search